Agatha Christie en liefde van haar lewe op BritBox

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lyndsey Marshal as Agatha Christie in die fliek ‘Agatha and the Curse of Ishtar’.  Foto: BritBox
Lyndsey Marshal as Agatha Christie in die fliek ‘Agatha and the Curse of Ishtar’. Foto: BritBox

Die ontslape Britse skrywer Agatha Christie, wat as die doyenne van misdaadfiksie beskou word, ontmoet die liefde van haar lewe in die woestyn in Irak in die fliek Agatha and the Curse of Ishtar, wat op BritBox te sien is.

Dié fliek deur die egpaar Tom en Emily Dalton, is in 2019 uitgereik en is van Donderdag op dié televisienetwerk te sien.

Lyndsey Marshal gee gestalte aan Christie, wat in die 1920’s – nog broos ná haar egskeiding met Archibald Christie – ’n reis na Irak vir argeologiese opgrawings onderneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos