Bekroonde Europese flieks gratis op fees te sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mads Mikkelsen in ’n toneel uit die Oscar-bekroonde Deense prent Druk (Last Round) wat handel oor ’n groep onderwysers wat mekaar aanpor om aangeklam te wees terwyl hulle klas gee.
Mads Mikkelsen in ’n toneel uit die Oscar-bekroonde Deense prent Druk (Last Round) wat handel oor ’n groep onderwysers wat mekaar aanpor om aangeklam te wees terwyl hulle klas gee.

Fliekgeesdriftiges kan uitsien na vertonings van Another Round, die Deense prent wat vanjaar die Oscar vir beste buitelandse rolprent ontvang het. Dié prent is onder die 18 wat op die Europese rolprentfees te sien gaan wees.

Die jaarlikse fees, met die jongste en dikwels bekroonde prente uit Europa, word gratis aanlyn aangebied van 14 tot 24 Oktober.

Vanjaar se feestema is Healing Journeys en volgens die organiseerders dui dit op geestelike, fisieke en spirituele genesing en hoe belangrik genesing is vir die mens en die mensdom in die tyd van Covid-19.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.7%
Rand - Pond
20.59
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,786.37
-0.4%
Silwer
23.92
-0.9%
Palladium
1,983.25
-1.3%
Platinum
1,017.75
-1.4%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,620
-0.7%
Industriële 25
87,147
+0.0%
Finansiële 15
14,027
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos