Cyril wens ‘Octopus Teacher’ sterkte toe met Oscars

akkreditasie
Craig Foster se vriendskap met ’n seekat in ‘My Octopus Teacher’ het die wêreld in vervoering. Dit is plaaslik op Netflix beskikbaar.  Foto: Netflix / Sea Change Project
Craig Foster se vriendskap met ’n seekat in ‘My Octopus Teacher’ het die wêreld in vervoering. Dit is plaaslik op Netflix beskikbaar. Foto: Netflix / Sea Change Project

Pres. Cyril Ramaphosa het die vervaardigers en regisseurs van die dokumentêr My Octopus Teacher sterkte toegewens met die Oscars, wat Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) uitgedeel word.

Die dokumentêr, wat handel oor die rolprentmaker Craig Foster se sonderlinge vriendskap met ’n seekat in Simonstad se ysige water, is in die kategorie vir beste vollengte dokumentêr benoem.

In ’n brief wat Ramaphosa aan onder andere Foster en die regisseur Pippa Ehrlich gerig het, sê hy hulle kan “tereg trots wees, net soos ons is, dat My Octopus Teacher vanjaar by die Academy Awards in die kategorie vir beste vollengte dokumentêr benoem is – ’n eerste vir ’n Suid-Afrikaanse dokumentêr”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.94
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.4%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.37
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Goud
1,784.60
+0.5%
Silwer
22.48
-1.5%
Palladium
1,754.50
+0.7%
Platinum
949.42
+0.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos