Dít lê Maandag by Oscars voor

akkreditasie
Het jy geweet ’n Oscar-beeldjie is sowat 34 cm hoog? Foto: Getty Images
Het jy geweet ’n Oscar-beeldjie is sowat 34 cm hoog? Foto: Getty Images

Fliekvlooie wat lank reeds geduldig wag vir vanjaar se Oscars-toekenningsgeleentheid, kan amptelik die slapies voor die begin van Hollywood se gesogste prysuitdeling op een hand aftel.

Die Oscars, wat normaalweg in Februarie deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences (Ampas) uitgedeel word, vind vanjaar weens die pandemie op 25 April (of in Suid-Afrikaners se geval, vroeg op Maandag 26 April) plaas. Hoewel die seremonie later plaasvind, kom slegs rolprente wat in 2020 óf in rolprentteaters óf aanlyn uitgereik is in aanmerking vir ’n goue beeldjie.

Hoe presies vanjaar se seremonie daar gaan uitsien, is nog grootliks ’n geheim, maar Ampas het wel hier en daar die aap uit die mou gelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos