Dokumentêr bied blik op hoe Solidariteitsfonds aangewend is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Netwerk24
Foto ter illustrasie. Foto: Netwerk24

’n Dokumentêr oor die aanwending van die regering se Solidariteitsfonds, wat vir die stryd teen Covid-19 op die been gebring is, word die naweek op agt TV-kanale uitgesaai.

Vir die program The Most Urgent to the Most Vulnerable is kers opgesteek by die skenkers, vennote, begunstigdes en personeel om hul stories te vertel oor die projek van die afgelope twee en ’n halwe jaar.

Die fonds, wat nie verwar moet word met Solidariteit Helpende Hand van AfriForum nie, het R3,33 miljard ingesamel en uitgedeel aan mense wat die swaarste deur die koronaviruspandemie getref is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.0%
Rand - Pond
20.61
+0.6%
Rand - Euro
17.72
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,749.91
-0.5%
Silwer
21.21
-1.2%
Palladium
1,848.35
-0.4%
Platinum
977.73
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos