VOORSKOU | Elvis se familie staan bankvas agter dié fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Austin Butler as Elvis Presley in die fliek ‘Elvis’.
Austin Butler as Elvis Presley in die fliek ‘Elvis’.

Die een ná die ander legendariese rockster se verhaal het in die laaste paar jaar die silwerdoek gehaal. Vir hul aanhangers kan dit ’n teleurstelling of ’n nostalgiese ervaring wees.

Die grootste kompliment vir ’n rolprent is egter wanneer die familie hul goedkeuring en seën daarvoor gee.

Die Presley-gesin staan bankvas agter die biografiese musiekdrama Elvis. Dis onder regie van Baz Luhrmann met Austin Butler in die rol van Elvis Presley en Tom Hanks as sy bestuurder Colonel Tom Parker. Die rolprent volg Presley se verhaal van sy kinderdae tot sy sukses as ’n rock ‘n’ roll- en rolprentster en sy ingewikkelde verhouding met sy bestuurder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.78
+0.2%
Rand - Pond
19.45
-0.3%
Rand - Euro
16.69
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.95
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,837.28
+0.5%
Silwer
21.46
+1.5%
Palladium
1,937.00
+3.0%
Platinum
918.50
+0.8%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,767
+3.0%
Alle aandele
68,121
+2.7%
Hulpbronne 10
66,496
+3.2%
Industriële 25
79,342
+3.6%
Finansiële 15
15,753
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos