FLIEKS | Mans wat veg tot die dood en ’n aller-aaklige monster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Matt Damon vertolk die hoofrol in ‘The Last Duel’ van die regisseur Ridley Scott.
Matt Damon vertolk die hoofrol in ‘The Last Duel’ van die regisseur Ridley Scott.

Ridley Scott se lang verwagte epiese prent The Last Duel en Venom: Let There Be Carnage wag op fliekvlooie wat hul flieks in ’n teater met ’n groot skerm wil sien. Dit is albei besonder grieselrig.

Die resensente was nou nie rasend opgewonde oor The Last Duel nie. Scott se prent speel af in die 14de eeu en handel oor die werklike allerlaaste tweegeveg in die Franse geskiedenis, wat deur koning Charles VI gelas is. Heelparty resensente meen die verskillende invalshoeke op die intrige maak die prent wel uitsonderlik en dat dit aktuele vraagstukke rakende geweld jeens vroue en die vergrype van mans in magsposisies uitlig.

Matt Damon is te sien as die edelman Jean de Carrouges, soortgelyk in heldhaftigheid aan Russell Crowe se karakter in Scott se Gladiator. Hy is ’n dapper kryger, ’n uitgesproke adellike en dit blyk dat hy en sy vrou, Marguerite (Jodie Comer), ’n goeie en liefderyke verhouding het, of dalk juis nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos