Geniet Woordfees op die TV

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Viering van sy veelsydigheid: Dawid Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway. Dié produksie beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees te wees. Foto’s: Nardus Engelbrecht
’n Viering van sy veelsydigheid: Dawid Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway. Dié produksie beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees te wees. Foto’s: Nardus Engelbrecht

Toe die besef op die organiseerders van die Toyota US Woordfees neerdaal dat hulle nié vanjaar, soos die afgelope twee dekades, in volle feestelike glorie op Stellenbosch sal kan neerdaal nie, moes hulle ’n plan maak.

“Innovasie word gebore uit nood. Die mat is onder ons hele bedryf se voete uitgepluk, maar ons moes eenvoudig vir ons kunstenaars werk skep en ons vlam aan die brand hou,” sê Saartjie Botha, feesdirekteur.

Boonop gee kunstefeeste vir mense ’n groot inspuiting in psigiese welstand – iets wat broodnodig is in die onseker en ingeperkte tye waarin die wêreld hom bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos