Gewilde animasiereeks uit SA wen Emmy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘My Better World’ is een van die grootste animasiereekse tot nog toe wat volledig in Afrika vervaardig is. Dis Maandag in New York City met ’n Emmy bekroon.
‘My Better World’ is een van die grootste animasiereekse tot nog toe wat volledig in Afrika vervaardig is. Dis Maandag in New York City met ’n Emmy bekroon.

Die Suid-Afrikaanse animasiereeks vir kinders My Better World is Maandagaand op ’n glansgeleentheid in New York met ’n gesogte Emmy in ’n kategorie vir niefiktiewe kindervermaak bekroon.

Dit is een van die grootste animasiereekse tot nog toe wat in die geheel in Afrika vervaardig is en dit is tans die grootste kinderprogram in Kenia met gemiddeld 1,4 miljoen weeklikse kykers.

Dit is reeds op agt kanale in vyf lande uitgesaai, insluitend Nigerië, Zambië, Malawi, Kenia en Ghana. Dit is ook in vier tale vervaardig, insluitend Engels, Swahili, Somali en Hausa, wat hoofsaaklik in Wes- en Sentraal-Afrika gepraat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 253/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 114/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 149/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.21
-0.4%
Rand - Pond
20.94
+0.0%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.08
-0.2%
Silwer
22.70
-0.1%
Palladium
1,852.63
-0.1%
Platinum
1,008.00
+0.2%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,001
+0.2%
Alle aandele
74,131
+0.2%
Hulpbronne 10
72,949
-0.4%
Industriële 25
91,443
+0.7%
Finansiële 15
15,566
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos