Herrys en afgestof, dié Elvis rock witwarm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Austin Butler is die nuwe Elvis in die biografiese rolprent ‘Elvis’ geregisseer deur Baz Luhrmann.
Austin Butler is die nuwe Elvis in die biografiese rolprent ‘Elvis’ geregisseer deur Baz Luhrmann.

Al is die koning van rock ’n roll al dekades dood, betower hy steeds mense. Emile Joubert is in vervoering oor die rolprent Elvis.

Die koning bly dood, maar lank lewe Baz Luhrmann. Hierdie regisseur wat met sy bekende oog vir die teatrale en vir skouspel sorg dat Elvis Presley se reputasie as die invloedrykste kulturele persona van die afgelope 100 jaar gestand bly. Herrys en afgestof. Hare net só, litte losgemaak. En gereed om te rock, en reg om te roll.

Sou die ware Elvis egter teen dieselfde pas as hierdie rolprent gerock en geroll het, was hy reeds minstens 10 jaar vroeër dood. Elvis is in 1977 op 42-jarige ouderdom dood. Die bekende snelle narratief en verbysterende verbyzoem van ryk geskakeerde beelde waarvoor Luhrmann bekend is, veral sy meesterlike Romeo and Juliet (1996), word hier gebruik op die maat van Elvis se klankbaan. Die resultaat is oordonderend, opwindend en skouspelagtig wat jou met verlange laat vir die rocker wat dit als begin het, maar met blydskap dat die rolprent sy deel doen om die volgende geslag te laat besef wie nou eintlik baas is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos