‘House of Gucci’ met Lady Gaga vandag hier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lady Gaga as Patrizia Reggiani in die drama ‘House of Gucci’, van die regisseur Ridley Scott. Dit handel oor die moord op Maurizio Gucci (Adam Driver), enigste erfgenaam van die modehuis Gucci.
Lady Gaga as Patrizia Reggiani in die drama ‘House of Gucci’, van die regisseur Ridley Scott. Dit handel oor die moord op Maurizio Gucci (Adam Driver), enigste erfgenaam van die modehuis Gucci.

Twee van die drie rolprente wat vandeesweek die teaters landwyd tref, moet maar die minste wees.

Die rolprente gaan in elk geval gestoomroller word deur Ridley Scott se biografiese drama House of Gucci, waarin Lady Gaga die rol van Patrizia Reggiani vertolk. Volgens resensies kon Gaga Reggiani, gou bekend as die Black Widow, nóg meer oordrewe gespeel het.

Reggiani, was ’n partytjiedier in kort rokkies en pelsjasse wat haar visier gestel het op die alleenloper Maurizio (Adam Driver), die enigste erfgenaam van die magtige Italiaanse Gucci-modehuis. Die romanse en troue het tot groot ontsteltenis van sy pa gelei – maar daar was geen keer aan die ambisie van Reggiani nie. Toe Maurizio haar verlaat vir ’n ander vrou, het sy ’n huurmoordenaar gaan sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos