‘Kaalgat Karel’ pronk oplaas in fliekteaters

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rita (Christia Visser) en Karel (Francois Jacobs) in die komedie ‘Kaalgat Karel’.
Rita (Christia Visser) en Karel (Francois Jacobs) in die komedie ‘Kaalgat Karel’.

Die uitreikdatum van die plaaslike romantiese komedie Kaalgat Karel moes nou al twee keer weens Covid-19 uitgestel word. Oplaas is die komedie oor ’n kaalbas-naelloper op Erfenisdag landwyd in rolprentteaters te sien.

Die regisseur Meg Rickards beloof ’n prettige fliek en sy meen almal het dit nodig ná die hartseer en verlies van die afgelope 18 maande waartydens die virussiekte verwoesting gesaai het.

Dit handel oor Karel Venter (Francois Jacobs) – ’n 30-jarige kaalnaeler wat al die aandag geniet wat sy kaalbashollery by sportgeleenthede veroorsaak. Hy raak egter verlief op ’n paramedikus, Rita (Christia Visser), wat hom red nadat ’n kaalnael-avontuur skeefloop. Daar is een probleem: Sy is ’n ernstige en pligsgetroue enkelma wat haar nie met nonsens ophou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 49/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.3%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos