Netwerk24 en die KKNK se tweede KORTOM-kortrolprent is Dinsdag, 11 Augustus, op Netwerk24 te sien. Hier is 'n voorsmakie met bekroonde akteurs Albert Pretorius en Roeline Daneel in die hoofrolle.
ROLPRENT 2: NAPPY BLUES
Die kritikus is klein, maar kwaai.
’n Jong paartjie bring hulle eersteling huis toe. Nappy Blues is ’n kort en komiese blik op ouerskap … uit ’n unieke perspektief.
Regisseur en skrywer: CARLA SMITH
Kamerawerk en redigeerder: EVA DU PREEZ
Vervaardiger en Konsepontwikkeling: WYNAND KOTZÉ
Met ALBERT PRETORIUS en ROELINE DANEEL
HIER IS DIE LOKPRENT:
LEES OOK: Skuif reg vir kragtige kortflieks op Netwerk24
KYK HIER NA 'N AGTER-DIE-SKERM VIDEO:
Het jy verlede week se kortfilm gemis?
Klik hier om Kortpad met Waldemar Schultz en Brendon Daniels te kyk.