KYK | Campion herskryf western

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Benedict Cumberbatch in ‘The Power of the Dog’.
Benedict Cumberbatch in ‘The Power of the Dog’.

Die Wilde Weste-fliek The Power of the Dog is die Nieu-Seelandse rolprentmaker Jane Campion se eerste rolprent in meer as ’n dekade.

Dit pryk reeds op die The Economist se toptienrolprente van 2021 en Campion het die Silwer Beer vir haar regie gewen op die Venesiese rolprentfees, waar dit vroeër vanjaar gedebuteer het. Die resensies wat verskyn het, is oorwegend positief. Al die groot publikasies jubel oor die donker tragedie en hoe vernuftig dit dié genre uit sy stewels ruk. Dit is pas op Netflix in Suid-Afrika uitgereik.

Campion (The Piano) het die draaiboek verwerk van ’n gelyknamige roman van Thomas Savage. Dit spog met Benedict Cumberbatch, Kirsten Dunst en Jesse Plemons in die hoofrolle – en die voorspellings is reeds dat hier moontlike Oscar-benoemings kan wees. Dan trek die sogenaamde uitbreek-vertolking deur Kodi Smit-McPhee ook kykers se aandag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,851.59
+0.5%
Silwer
23.93
-0.2%
Palladium
2,198.28
+2.4%
Platinum
1,033.79
+0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos