KYK: Craig groet Bond in trane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daniel Craig is binnekort vir die laaste keer as James Bond in “No Time to Die” te sien. Foto: Universal Pictures
Daniel Craig is binnekort vir die laaste keer as James Bond in “No Time to Die” te sien. Foto: Universal Pictures

Die Britse akteur Daniel Craig (53) het in 2019 op die laaste dag van die verfilming van No Time to Die, die allerlaaste James Bond-prent met hom as die beroemde geheime agent, ’n roerende en betraande toespraak gegee.

In die toespraak staan hy uitgevat in aanddrag met ’n effe skewe strikdas pas nadat die laaste toneel in ’n rokerige nagklub iewers in Havana, oftewel ’n ateljee in Londen, verfilm is.

Hy het sy werk saam met die rolprentspan van No Time to Die beskryf as die “grootste eer in sy lewe” en het almal bedank, ook diegene wat ál vyf Bond-prente saam met hom aangepak het. Hy was die 15 jaar by Bond-prente betrokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos