KYK: 'Die dansengel ontroer jou'

akkreditasie
Kevin Narain (agter) en Faiz Dalman in ’n toneel uit ‘Die dansengel’ van die regisseur en skrywer Vinette Ebrahim.
Kevin Narain (agter) en Faiz Dalman in ’n toneel uit ‘Die dansengel’ van die regisseur en skrywer Vinette Ebrahim.

Party mense kan dans al speel daar nie musiek nie. En baie seuns wil nie rugby speel nie, al sou hulle kon, want hulle kan kragtig sierduik en deur die lug vlieg soos ’n springbok. Hulle is net anders gerat.

Cardo (Faiz Dalman) is ’n enigmatiese danser, reeds van kleins af skep en dans hy sy eie danse. Hy is in sy eie wêreld, want dit blyk dat sy omstandighede nooit ooit met sy drome in pas gaan wees nie. Sy pa meen dit is nie van pas dat ’n seun dans en ’n tutu dra nie en sy ma het al lankal ophou praat.

Cardo word deur die jong Dalman vertolk met diep insig en sjarme. Hy is duidelik reeds ’n bedrewe danser. Teenoor Dalman, met deernis in ewe maat, speel Kevin Narain, ’n jong man wat Cardo se pad kruis. Dit blyk dat hulle baie in gemeen het – beide dans dat dit die kyker se siel verruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos