Kyk wie gaan met Oscars vereer word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Samuel L. Jackson  Foto: Getty Images
Samuel L. Jackson Foto: Getty Images

Die Academy of Motion Picture Arts and Sciences (Ampas), wat jaarliks beslis wie met Oscar-beeldjies huis toe gaan, het bekend gemaak wie hulle in 2022 met spesiale Oscars gaan vereer.

Die Amerikaanse akteur Samuel L. Jackson (72), wat in 1995 ’n Oscar-benoeming vir sy ondersteunende rol in Pulp Fiction gekry het; die Amerikaanse komediant en aktrise Elaine May (89), wat in 1979 en 1999 Oscar-benoemings vir die draaiboeke van Heaven Can Wait en Primary Colors ontvang het; en die Noorweegse aktrise Liv Ullmann (82), wat in 1973 en 1977 benoem is vir haar hoofrolle in The Emigrants en Face to Face, gaan elk ’n spesiale Oscar kry “om hul lewenswerk, hul buitengewone bydrae tot die rolprentkuns en -wetenskap, en uitsonderlike diens aan die Akademie te vereer”.

Die Amerikaanse akteur en aktivis Danny Glover (74) gaan die Jean Herscholt- humanitêre prys ontvang, wat toegeken word “aan ’n individu in die rolprentkuns en -wetenskappe wie se filantropiese werk tot die bedryf se voordeel is”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Chelsea 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.27
-0.7%
Rand - Euro
18.14
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.41
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,781.44
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,751.50
+0.5%
Platinum
940.00
-0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos