Larson kwarteeu ná sy dood met sy eie musiek gehuldig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andrew Garfield as die jong New Yorkse komponis Jonathan Larson in die musiekprent ‘Tick, tick . . . boom!’, wat op Netflix te sien is.
Andrew Garfield as die jong New Yorkse komponis Jonathan Larson in die musiekprent ‘Tick, tick . . . boom!’, wat op Netflix te sien is.

Die kyker kyk na ’n eenmanvertoning van ’n jong New Yorkse komponis. Hy beitel aan sy heel eerste musiekvertoning vir Broadway. Dit is die jare negentig.

Jonathan Larson (Andrew Garfield), hy met die mop vir hare en sjarmante persoonlikheid, vertel die gehoor van die week voor sy 30ste verjaardag en van die gespartel om Superbia, sy heel eerste musiekspel, gereed te kry vir ’n slypskool.

Sy 30ste lê voor hom as daardie keerpunt in die lewe waar sommige meen jou jeug is verby en dit is tyd om jou grootmensskoene aan te trek. Daardie tyd het dit beteken om jou drome te begrawe, ’n das en ’n pak aan te trek en jou in ’n kantoor te gaan afsloof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,855.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,509
-0.1%
Alle aandele
70,999
-0.0%
Hulpbronne 10
67,121
-0.7%
Industriële 25
93,748
+0.1%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos