Lekker verskeidenheid in fliekteaters dié week

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Joey Rasdien en Riaad Moosa in die Suid-Afrikaanse rolprent ‘New Material’ van die regisseur Craig Freimond.
Joey Rasdien en Riaad Moosa in die Suid-Afrikaanse rolprent ‘New Material’ van die regisseur Craig Freimond.

Fliekgangers het vandeesweek ’n lekker verskeidenheid om na uit te sien in die rolprentteaters.

• Die komediant Riaad Moosa se rolprent New Material hervat die verhaal van Cassim Kaif (Moosa), waarskynlik die enigste Moslem-skerpskertser in Suid-Afrika. Kykers sal Material onthou, waarin ons kennis gemaak het met Cassim en die Indiër-gemeenskap van Fordsburg in Johannesburg.

Dit is nou agt jaar later, Cassim is gelukkig getroud en die pa van ’n dogtertjie. Hy en sy gesin woon steeds by sy ouers in Fordsburg. Terwyl hy probeer om sy loopbaan as komediant op dreef te kry, gaan sy pa (Vincent Ebrahim) se geestesgesondheid agteruit en kom daar uitdagings wat betref die verdere ontwikkeling van sy loopbaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 68/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.08
+0.5%
Rand - Euro
17.97
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos