Leon van Nierop: Hopkins wys ware pyn van demensie

akkreditasie

Supernova het onlangs demensie op die silwerdoek uitgebeeld en gewys hoe ’n man wat aan dié siekte ly, afskeid van sy geliefde neem. The Father is wreder en meer realisties, selfs genadeloos. Dit plaas ons letterlik in die kop van ’n ou man wat aan demensie ly, maar dit nie besef nie.

Hy herken dikwels selfs nie eens sy eie dogter nie. En as ’n vriend of familielid dit in die huis waag, ervaar hy die persoon as ’n bedreiging of ’n indringer. Hy raak paniekbevange en verward en probeer sin maak daaruit. Dit is die tema van hierdie ontsenuende rolprent, wat op ’n verhoogstuk gegrond is.

Die boodskap resoneer nog sterker by die gehoor omdat twee sulke formidabele Oscar-wenners die hoofrolle speel. Albei is terloops weer benoem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos