Leon van Nierop oor Spider-Man: No Way home: Seunsheld het man geword

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hierdie soveelste hoofstuk in die reeks bevat ’n ekstra supersoniese woemasjarme-straal en ’n vars storie wat die karakters onder hul selftevrede alies skop en onvoorspelbaar laat optree.

Behalwe vir die gruwelmonsters wat deur ’n gat uit die “universum” peul in dramatiese tonele, behou Spider-Man sy menslike suksesresep. Die helde is gewone mense met wie ons identifiseer op ’n enkele uitsondering na: die jonge Peter Parker maak nie slegs op sy spinnerakke staat om die booswigte te oorwin nie. Dalk het Tom Holland iets daarmee te doen dat dié seunsheld nou ’n man geword het met gewigtiger gevegsmetodes en besef: Dis nie meer heeltyd speeltyd deur aan spinnerakke tussen geboue rond te swaai nie. Dis tyd om meer gesag aan ’n karakter te gee en hulp te kry!

Maar wanneer iets skielik gebeur wat sy kragte sommer verdriedubbel, besef jy: Hierdie Spider-Man is op pad om die Marvel-universum se gunsteling-held te word. En dan dra sy dapper vriendin met die weerbarstige, sexy krul boonop die superkoel naam van Zendaya!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.87
-0.5%
Rand - Euro
16.90
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,807.79
-0.2%
Silwer
21.31
+1.0%
Palladium
1,961.50
+0.7%
Platinum
940.00
-0.5%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,318
+0.5%
Alle aandele
69,021
+0.5%
Hulpbronne 10
71,716
+1.3%
Industriële 25
76,897
-0.2%
Finansiële 15
15,858
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos