Deel

Michael Jackson se broerskind speel sy oom in nuwe fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaafar Jackson (26) vertolk sy oom Michael Jackson in ’n nuwe biografiese rolprent oor die pop-koon. Foto: Araya Doheny/Getty Images
Jaafar Jackson (26) vertolk sy oom Michael Jackson in ’n nuwe biografiese rolprent oor die pop-koon. Foto: Araya Doheny/Getty Images

Michael Jackson se broerskind Jaafar Jackson gaan sy oom speel in ’n nuwe biografiese rolprent oor die ontslape pop-ikoon.

Die rolprentvervaardigers Lionsgate het hierdie nuus Maandag aangekondig en Jaafar het op Twitter geskryf hoe geëerd hy is om die rol te vertolk.

Die rolprent Michael word in samewerking met Jackson se familie gemaak en bied kykers ’n “diepgaande blik op die man en ons broer wat die koning van pop geword het”, het ’n verklaring van die Jacksons oor die rolprent vroeg verlede jaar gelui.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos