Netflix maak weer sy beursie vir SA rolprentstudente oop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Studente wat volgende jaar ’n nagraadse kwalifikasie in rolprentkunde of TV wil najaag, maar nog sukkel om al hul geldsake daarvoor agtermekaar te kry, moet by Netflix vir hulp gaan aanklop.

In ’n poging om swart verteenwoordiging in die Suid-Afrikaanse rolprent- en TV-bedryf te steun, gaan die stromingsdiens $400 000, byna R6 miljoen, in jong talent belê.

Luidens ’n verklaring deur die Organisasie vir Onafhanklike Vervaardigers (IPO) gaan Netflix ’n kwart van dié bedrag aan die Onafhanklike Swartrolprentmakersgroep (IBFC) skenk en die res aan nagraadse studente aan een van tien universiteite en hoëronderwysinstellings uitbetaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,777.69
+0.7%
Silwer
23.54
+1.6%
Palladium
2,048.00
+1.6%
Platinum
1,055.75
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos