Die Nasionale Rolprent-en-video-stigting (NFVF) het Suid-Afrikaanse rolprentlui met finansiering van meer as R37,5 miljoen rede gegee om ekstra breed te glimlag.
Die NFVF, ’n agentskap van die nasionale departement van sport, kuns en kultuur, maak benewens kleiner finansieringsinisiatiewe sy beursie drie keer per jaar oop om die ontwikkeling, vervaardiging en na-produksie van plaaslike rolprent-, TV- en aanlyn projekte te steun.
Die stigting het aangekondig presies R37 534 012,03 is in die eerste van drie rondes uitgedeel. Die geld is as volg verdeel: