Plaaslike flieks volop in die nuwe jaar

akkreditasie
Die hartebreker Tim Theron keer volgende jaar terug in ‘Klein Karoo 2’. Foto: Renske de Klerk
Die hartebreker Tim Theron keer volgende jaar terug in ‘Klein Karoo 2’. Foto: Renske de Klerk

’n Roerende gunsteling by rolprentfeeste en die vervolgprent van een van Suid-Afrika se suksesvolste romantiese komedies tel onder die stories waarna fliekgangers in die nuwe jaar kan uitsien.

This Is Not a Burial, It’s a Resurrection doen al lank die ronde op internasionale rolprentfeeste en plaaslike kykers kan van 29 Januarie af kyk na dié bekroonde vertelling oor ’n bejaarde weduwee (vertolk deur die ontslape aktrise Mary Twala) wat diep rou ná haar seun se dood. As sy uitvind dat daar planne is om haar klein dorpie en sy begraafplaas in die Lesotho-berge te verskuif om plek te maak vir ’n reservoir, wakker dit ’n dapperheid en verset in haar aan.

Twala is onlangs postuum vereer vir haar rol in dié prent op Afrika se Oscars, die Africa Movie Academy-pryse. Die fliek is Lesotho se heel eerste Oscar-inskrywing vir beste internasionale prent. Die regie is deur die bekroonde Lemohang Jeremiah Mosese behartig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos