Resensie: 'n Bond wat jou meer roer as skud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hierdie herskepping van die James Bond wat jy gedink het jy ken, wys ’n mensliker en weerloser held wat besef: Dis tyd om te laat gaan. Hy kan nie aanhou om op dieselfde trampolien te spring nie. Nog minder het hy tyd om met homself te spot.

Die eerste aanduiding dat dinge hier verander, is die toneel waarin hy homself as “Bond, James Bond” identifiseer. Dis rasend oorspronklik. Dit is nie ’n toonlose herhaling van die vorige Bond-maniërismes nie, maar speel met ’n opwindender, volronde karakter wat oor sy verlede peins, wroeg oor hoeveel mense hy doodgemaak het, hoeveel vroue deur sy vingers geglip het, en die feit dat hy dalk “nutteloos” geword het.

Daniel Craig as Bond is dié slag ernstiger en meer gedug as tevore met ’n moeë wêreldwysheid wat moontlik Craig se eie vermoeienis met die karakter verteenwoordig. Die fliek is ook nie ’n blote herskepping van vorige avonture nie, maar Bond herbedink sy bloedige verlede, sleep ander rolprente en die tragiese gebeure daarin terug, word daardeur geteister en behandel vroue met meer respek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 76/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.33
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,787.44
+0.7%
Silwer
22.91
+0.4%
Palladium
1,771.50
+1.7%
Platinum
959.50
+2.0%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,720
+1.0%
Alle aandele
71,102
+0.9%
Hulpbronne 10
68,322
+1.6%
Industriële 25
93,541
+0.5%
Finansiële 15
13,781
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos