Rolprent ‘Copshop’ het ietsie vir elk

akkreditasie
Alexis Louder vertolk die rol van Harper, ’n polisievrou, wat ’n paar sluipmoordenaars in die misdaaddrama “Copshop” koudsit.
Alexis Louder vertolk die rol van Harper, ’n polisievrou, wat ’n paar sluipmoordenaars in die misdaaddrama “Copshop” koudsit.

Net een nuwe rolprent wag op fliekgangers die naweek. Copshop is ’n misdaaddrama wat in ’n klein Amerikaanse dorpie afspeel. Kykers kan ’n tergende kat-en-muis-speletjie verwag, belowe resensente.

Teddy, ’n voortvlugtende booswig wat hom slim uit elke set wat die polisie vir hom stel draai, probeer sy eie bas red deur in die tronksel van ’n klein polisiekantoor te skuil. Daar kan hy anoniem tyd verwyl tot niemand hom meer soek nie. Op sy spoor is twee gemene sluipmoordenaars van Quentin Tarantino-stoffasie, vol grappies en so dodelik soos wat hulle sjarmant is.

’n Mens kan sê Teddy (Frank Grillo) se doppie is geklink, maar wag, niemand hou rekening met Harper die dapper polisievrou wat die twee vinnig koudsit en sorg dat geregtigheid op haar dorp seëvier nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 63/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.1%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.58
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,984.00
-1.3%
Platinum
1,018.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.1%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.0%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos