SA rolprentbedryf verloor R4,2 miljard weens pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. ’n Handvol fliekgangers in Wallis kyk in Mei vanjaar na ’n vertoning van die Oscar-bekroonde ‘Nomadland’, kort nadat inperkingsregulasies in dié land verslap is.  Foto: Ben Birchall / Getty Images
Foto ter illustrasie. ’n Handvol fliekgangers in Wallis kyk in Mei vanjaar na ’n vertoning van die Oscar-bekroonde ‘Nomadland’, kort nadat inperkingsregulasies in dié land verslap is. Foto: Ben Birchall / Getty Images

Die skokkende impak van die Covid-19-pandemie op die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf is deur die Nasionale Rolprent-en-video-stigting (NFVF) ondersoek en in detail in ’n nuwe verslag uiteengesit.

Hoewel die stigting eintlik ten doel gehad het om vas te stel wat presies die plaaslike rolprentbedryf se bydrae tot die Suid-Afrikaanse ekonomie tussen die 2016-’17- en 2020-’21-boekjaar is, het hul uitslae die uitklophoue ontbloot wat die pandemie dié bedryf toegedien het.

Die verslag National Film and Video Foundation: Economic Impact Assessment Study, July 2021, wat in September uitgereik is, toon dat die rolprentbedryf tussen April 2019 en Maart 2020 – die maand toe die vlak 5-inperking in Suid-Afrika ingestel is – R7,1 miljard tot die ekonomie bygedra het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos