VOORSKOUE | Safari-riller, fantasie en Indiese ‘Forrest Gump’ op grootskerm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Idris Elba in die riller ‘Beast’, wat in Suid-Afrika verfilm is.
Idris Elba in die riller ‘Beast’, wat in Suid-Afrika verfilm is.

Die akteur Idris Elba vertolk die hoofrol in Beast, ’n riller oor ’n pa en sy twee dogters wat deur ’n leeu gejag word wat stropers oorleef het. Dit is een van drie rolprente wat vandeesweek in rolprentteaters begin wys.

Nate Daniels (Elba) is ’n wewenaar wat sy vrou verloor het en na die plek terugkeer waar hulle mekaar ontmoet het, Suid-Afrika.

Hy en hul tienerdogters (Iyana Halley en Leah Jeffries) besoek ’n wildreservaat wat deur ’n ou familievriend en bioloog, Martin Battles (Sharlto Copley), bestuur word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos