SAG-benoemings: Ja vir dowe akteurs en ‘Squid Game’, nee vir ‘Diana’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kristen Stewart, ’n Oscar-voorloper, kon nie ’n Screen Actors Guild-benoeming vir haar rol as Diana, prinses van Wallis, in ‘Spencer’ losslaan nie. Foto: Neon / Topic Studios / STXfilms / npr.org
Kristen Stewart, ’n Oscar-voorloper, kon nie ’n Screen Actors Guild-benoeming vir haar rol as Diana, prinses van Wallis, in ‘Spencer’ losslaan nie. Foto: Neon / Topic Studios / STXfilms / npr.org

Twee merkwaardige eerstes en ’n aktrise se omstrede weglating het om uiteenlopende redes aandag getrek toe die benoemings vir die Screen Actors Guild-pryse, beter bekend as die SAG-pryse, Maandag aangekondig is.

Die rolverdeling van Coda, wat heelwat dowe akteurs insluit, is as die beste rolverdeling in ’n rolprent benoem – volgens ET Canada die eerste keer in die SAG-geskiedenis dat ’n oorwegend dowe rolverdeling dié mylpaal behaal.

Die dowe akteur Troy Kotsur, wat in die rolprent ’n pa vertolk wie se horende dogter van ’n sangloopbaan droom, het ’n benoeming as beste byspeler gekry – ook glo die eerste keer dat ’n dowe akteur se spel met dié eer beloon word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 171/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,817.33
-0.1%
Silwer
23.41
+1.7%
Palladium
1,913.50
+1.9%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos