Spider-Man klim hoog en verpletter rekord in Suider-Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tom Holland vertolk weer die titelrol in ‘Spider-Man: No Way Home’. Die res van die rolverdeling sluit ook in Zendaya, Jacob Batalon en Benedict Cumberbatch.  Foto: Sony Pictures Releasing
Tom Holland vertolk weer die titelrol in ‘Spider-Man: No Way Home’. Die res van die rolverdeling sluit ook in Zendaya, Jacob Batalon en Benedict Cumberbatch. Foto: Sony Pictures Releasing

Die nuwe Spider-Man-rolprent het heel duidelik ’n beroering in Suid-Afrika en in Suider-Afrika veroorsaak.

Spider-Man: No Way Home, die 27ste en jongste superheldrolprent in die Marvel-rolprentheelal, het in net ’n week en ’n half die gewildste rolprent van 2021 in Suid-Afrika geword.

Volgens Lucretia Anthony, ’n bemarkingsbestuurder by Sony Pictures Releasing International (SPRI), is die rolprent op 17 Desember uitgereik en het dit in sy openingsnaweek by die loket meer as R20,2 miljoen laat inrol – die meeste geld wat ’n SPRI-rolprent nog in ’n openingsnaweek in die hele Suider-Afrika kon verdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 90/1
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,793.96
+0.3%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,263.50
-1.2%
Platinum
958.00
-0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos