Stigting rek beursie wyd oop vir SA rolprentbedryf

akkreditasie
Brett Michael Innes Foto: Verskaf
Brett Michael Innes Foto: Verskaf

Die Nasionale Rolprent-en-videostigting (NFVF) het meer as R43 miljoen aan plaaslike rolprentlui uitgedeel om nuwe inhoud te ontwikkel en te skep.

Die stigting, ’n agentskap van die nasionale departement van sport, kuns en kultuur, nooi rolprentvervaardigers drie keer per jaar uit om aansoek om finansiering van rolprentprojekte te doen. Die uitslag van sy tweede uitnodiging in die 2020-’21-boekjaar is pas bekend gemaak.

Luidens ’n dokument wat die stigting aanlyn gepubliseer het, is R43 351 225,40 as volg uitgedeel:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos