Stigting soek hulp met SA se Oscars-inskrywing

akkreditasie
Die gesogte Oscar-beeldjie.  Foto: Getty Images
Die gesogte Oscar-beeldjie. Foto: Getty Images

Die Nasionale Rolprent-en-video-stigting (NFVF), wat jaarliks die rolprent aanwys wat Suid-Afrika by die Oscars verteenwoordig, het hulp nodig.

Die stigting, ’n agentskap van die nasionale departement van sport, kuns en kultuur, sê in ’n mediaverklaring hy stel ’n paneel saam wie se taak dit is om die kaf van die koring te skei en die plaaslike rolprent te kies wat Suid-Afrika in die kategorie beste internasionale rolprent by die Oscars gaan verteenwoordig.

Die stigting nooi daarom enigiemand wat in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf werk of op ’n manier daaraan verbonde is, om aansoek te doen om in dié paneel te dien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 100/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,778.33
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,740.01
-0.3%
Platinum
948.61
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,653
-0.2%
Alle aandele
71,095
-0.2%
Hulpbronne 10
67,731
-0.2%
Industriële 25
93,728
-0.3%
Finansiële 15
13,910
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos