SA fliek ‘Good Life’ wen op rolprentfees in Toronto

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die regisseur Bonnie Rodini se rolprent ‘Good Life’ hark die vererings oorsee in en het ook nou ’n verkoopsagent in Los Angeles.
Die regisseur Bonnie Rodini se rolprent ‘Good Life’ hark die vererings oorsee in en het ook nou ’n verkoopsagent in Los Angeles.

Die Suid-Afrikaanse rolprent, Good Life, het pas die prys as beste vollengte prent gewen op die onafhanklike internasionale rolprentfees in Toronto, Kanada.

Dit volg op die prys as beste rolprent op die onafhanklike fliekfees in Berlyn.

Die prent was ook ’n semi-finalis by ’n soortgelyke fees in Madrid vanjaar en is op die amptelike keuse van volgende maand se onafhanklike rolprentfees in Chelsea, New York. Voorts het Good Life reeds ’n verkoopsagent in Los Angeles.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 14/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos