Jeugleiers in kunste in nuwe kultuurprogram opgelei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

’n Gebrek aan jeugleiers wat veral ná die verwoestende impak van die Covid-19-pandemie kan help om die kunstebedryf weer op die been te kry, het twee organisasies aangespoor om iets aan dié tekort te doen.

Business and Arts South Africa, beter bekend as Basa, en Common Purpose South Africa het met die hulp van die British Council ’n program vir kultuurvervaardigers geskep wat op 18- tot 35-jariges in Suid-Afrika gemik is. Kultuurvervaardigers sluit ook bestuurders, konsultante, kurators, inhoudskeppers, entrepreneurs en kunstenaars in die kunstebedryf in.

“Die program sal die volgende generasie van opgeleide leiers steun om die sektor vorentoe te neem. Dit gaan ook vaardigheidsontwikkeling versnel, wêreldwye netwerke bou en innoverende werk in ’n veranderende mark bevorder,” lui die program se webwerf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.26
-0.1%
Silwer
20.16
-0.6%
Palladium
2,149.02
-0.1%
Platinum
938.32
+0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos