2 SA kunstenaars op kortlys vir kunsprys

akkreditasie
Kemang Wa Lehulere
Kemang Wa Lehulere

Die Suid-Afrikaanse kunstenaars Dineo Seshee Bopape en Kemang Wa Lehulere is op die kortlys vir die vierde Future Generation-kunsprys van die Victor Pinchuk-stigting in Kiëf, Oekraïne.

Hulle is uit 4 421 inskrywings van 138 lande uitgekies. Die Nigieriese kunstenaar Njideka Akunyili Crosby, asook Phoebe Boswell van Kenia, is onder die kunstenaars van Afrika. Kunstenaars van oorwegend Brasilië, Turkye, Venezuela en Denemarke het deelgeneem.

Die kortlys is saamgestel deur ’n internasionale keurkomitee. Die prys het ten doel om ’n opkomende generasie kunstenaars aan te moedig en beloop nagenoeg R1,4 miljoen. Kunstenaars onder 35 mag hulle inskryf. ’n Tentoonstelling van die 20 kunstenaars op die kortlys word van 25 Februarie tot 16 April in die Pinchuk-kunssentrum in Kiëf aangebied. Die wenner sal in Maart volgende jaar bekend gemaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos