Beeldreeks groot trekpleister op FynArts-kunstefees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco Sieberhagen se ‘Sonneblom vir Tanya’, vlekvrye staal, 400 mm x 440 mm x 102 mm.
Jaco Sieberhagen se ‘Sonneblom vir Tanya’, vlekvrye staal, 400 mm x 440 mm x 102 mm.

’n Goudgeel staalbeeld wat ’n klein Oekraïense meisietjie huldig wat vroeër vanjaar in die oorlog gesterf het, word vandeesweek opgerig as deel van die Sculpture on the Cliffs-projek in Hermanus.

Die beeldreeks, waaraan Suid-Afrika se topbeeldhouers deelneem, is een van die FynArts-kunstefees se groot trekpleisters na die kusdorp – dit staan nagenoeg ’n jaar by Gearing se punt naby die ou hawe en trek die aandag langs die seewandelpad.

Jaco Sieberhagen se beeld heet A Sunflower for Tanya en is gemaak uit vlekvrye staal wat ’n sonnige geel geverf is. Die meisietjie hou ’n sagte speelding vas en staan verdwerg tussen twee sonneblomme. Sieberhagen het die beeld geskep nadat hy ’n nuusberig gelees het oor die lyk van Tanya, ’n sesjarige meisie, wat gevind is onder die rommel van haar huis in Marioepol in Oekraïne. Met die werk huldig hy die “Tanyas oor die wêreld heen wat ly en sterf weens volwassenes se struwels”. Meer as 20 000 mense het in die aanval op Marioepol gesterf. Die afmetings van die beeld is 400 mm x 440 mm x 102 mm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 167/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,798.49
+0.5%
Silwer
20.71
+2.0%
Palladium
2,234.00
-2.5%
Platinum
963.00
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos