Bie aanlyn op jou versamelaarsitem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié brons visarend deur Allen Hallett kom onder die hamer. Foto: OJW
Dié brons visarend deur Allen Hallett kom onder die hamer. Foto: OJW

As jy nog nie die aanlyn veiling-app vir Old Johannesburg Warehouse Auction­eers (OJW) afgelaai het nie, doen dit dan nou! Dit was nog nooit so maklik om vroeg met jou Kersinkopies te begin nie.

OJW se Pretoria-tak hou sy volgende aanlyn veiling môre en Sondag, en daar is ’n ongelooflike verskeidenheid van items te koop.

Die 1 134 lot tweedaagse veiling begin môre om 09:00 met lotte een tot 650 en duur die hele­ dag. Dit bestaan soos gewoonlik uit ’n wonderlike verskeidenheid van items: Seldsame antieke meubels uit die kontinentale gebied, Africana-meubels, Nederlandse en Franse meubels, pragtige silwer, fantastiese goud- en ZAR-muntstukke, horlosies, mooi Persiese tapyte, militaria, vintage­ speelgoed en selfs ’n vintage Russiese duikpak!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos