Fokus op doyennes van SA modernisme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die komposisie 'Still Life with Papaya/Still Life with Lemons' (ge­raamde veilingsprys R1,4 miljoen tot R1,6 miljoen) deur die Kaapse kunstenaar Erik Laubscher.
Die komposisie 'Still Life with Papaya/Still Life with Lemons' (ge­raamde veilingsprys R1,4 miljoen tot R1,6 miljoen) deur die Kaapse kunstenaar Erik Laubscher.

Die veilinghuis Strauss & Co fokus Dinsdagaand op ’n regstreekse virtuele veiling op twee doyennes van die Kaapse modernistiese kunstenaarstoneel – Claude Bouscharain en haar man, Erik Laubscher.

Dinsdag se aandsessie van die lenteveiling begin met ’n tentoonstelling van agt voorbeelde van dié twee kunstenaars se werke.

“Die werke strek oor vyf dekades en ons hoop die tentoonstelling gee aan versamelaars groter insig in die kunstenaars se buitengewone, verweefde kreatiewe reis,” sê Kirsty Colledge, hoof van die kunsdepartement van Strauss & Co in Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos