Hamblin gee papier loesings en liefde in skilderproses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Robert Hamblin by sy kunswerk ‘El Greco’s Flower on my Shoulder’.  Foto: Loop99
Robert Hamblin by sy kunswerk ‘El Greco’s Flower on my Shoulder’. Foto: Loop99

’n Reeks aangrypende kunswerke deur Robert Hamblin, ’n fotograaf, kunstenaar en skrywer, is in Kaapstad by die galery 99 Loop in Loopstraat te sien.

Die onlangse skilderye, wat ook heelwat selfportrette insluit, volg kort op die verskyning van sy memoires, Robert – A Queer and Crooked Memoir. Die ink-skilderye is ’n verdere ondersoek van sy reis na manword as ’n transpersoon. Die titel I just Told the Stars Who I Am verwys na sy geheim wat hy as kind en jong volwassene dig gehou het.

LEES OOK: Robert se reis na manlikheid

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 83/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos