Irma Stern-werke in Kaapstad opgeveil

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'Woman in a Sari: Roza', geskep deur Irma Stern in 1929, olie op doek 76 x 68 cm.
'Woman in a Sari: Roza', geskep deur Irma Stern in 1929, olie op doek 76 x 68 cm.

’n Mylpaal-veiling van die werke van Irma Stern ten bate van haar trust en museum word eersdaags in Kaapstad gehou.

Irma Stern: Time | Line word op 8 Junie in die Welgemeend-herehuis op die perseel van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad aangebied.

Strauss & Co sal 140 werke opveil wat die kunstenaar se hooftemas uitbeeld. Dit volg 100 jaar ná Stern se eerste solotentoonstelling in Kaapstad en ’n halfeeu ná die opening van ’n museum toegewy aan haar lewe en werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos