Johannesburg se Fordsburg belig in groepuitstalling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alastair Findlay en Izhar Nadeem van die Taj Mahal-restaurant in Fordsburg, Johannesburg. Foto: Gail Wilson
Alastair Findlay en Izhar Nadeem van die Taj Mahal-restaurant in Fordsburg, Johannesburg. Foto: Gail Wilson

Die karakter en die “hier en nou” van die Johannesburgse woonbuurt Fordsburg kry gestalte in die visuele kunsuitstalling This Is Fordsburg, wat die naweek daar aangebied word.

Alastair Findlay is een van 12 kunstenaars wat uitstal.

“Almal doen hul eie ding,” sê hy. “Ek wou aanvanklik ’n solo show gehou het. En toe besluit ek om dit in die Open Studios te doen. Ek het ’n vertrek waarin net my werk is. Myne het ’n spesifieke tema. En dis amper soos ’n visuele dagboek vir my, dit hang af waar ek myself bevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos