Jy kan nou alle kunsskatte in Louvre self bekyk

akkreditasie
Die Louvre-museum in Parys, Frankryk, het sy hele kunsversameling aanlyn beskikbaar gestel.  Foto: Getty Images
Die Louvre-museum in Parys, Frankryk, het sy hele kunsversameling aanlyn beskikbaar gestel. Foto: Getty Images

’n Besoek aan die Louvre-museum in Parys, Frankryk, is vir baie nie beskore nie. Die Covid-19-pandemie het veroorsaak dat baie museums gesluit is, maar platsak reisigers kan nie altyd toegangsgelde betaal of wat nog te sê reis nie.

Die goeie nuus is dat dié museum, baie gesog onder kunsliefhebbers, hul hele kunsversameling aanlyn beskikbaar gestel het. En dit is verniet, ja, gratis!

Dit gaan ’n tydjie neem om jou te verlustig in die nagenoeg 500 000 kunswerke en beelde, wat die gewilde trekpleisters die Mona Lisa van Leonardo da Vinci en die antieke beeld die Venus de Milo, insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos