Krit: Willemse skep ‘kuns met ’n gewete’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Emma Willemse se ‘Boat’.
Emma Willemse se ‘Boat’.

Die woord “disrupt”, oftewel “ontwrig, versteur, verdeel” – is uiters gelaai en ’n mens kan nooit die onderliggende onthutste emosie, die negatiewe, ontsnap nie. Moraliste gebruik die begrip of woord om ons tot menslike orde te roep; kunstenaars om ons met nuwe oë te laat kyk en anders te laat dink.

Emma Willemse, wat dit kort en kragtig as titel van haar jongste uitstalling gebruik, trek albei daardie bedoelingslyne van “ontwrigting” saam. Haar kuns is meedoënloos in die etiese geanker: die humane, die sosiale en die natuurlike. Goeie kuns kan nie sonder gewete gemaak word nie – en daarvoor is geheue, herinnering en natuurlik geskiedenis belangrik.

Willemse se kunswerke behels ook ’n nougesette, amper obsessiewe afgewerktheid en presisie waarin die hand van die kunstenaar altyd sigbaar is en immer in diens van die kunswerk staan. Dié aspek van haar kuns is die bevredigende inleiding tot die dinge waaraan sy ons wil herinner, aan die kwessies waaroor sy ons denke prik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 63/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.84
+0.4%
Silwer
23.97
+3.3%
Palladium
2,090.93
+3.6%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos