Kuns belig stilte en smart oor miskrame

akkreditasie
’n Deel van die tentoonstelling ‘Lost Expectancies‘ in die AVA-galery in Kerkstraat, Kaapstad. Links is ‘Requiem for a Dream’ en regs ‘River Styx Ferries I-VII’. Foto: Elizabeth Miller-Vermeulen
’n Deel van die tentoonstelling ‘Lost Expectancies‘ in die AVA-galery in Kerkstraat, Kaapstad. Links is ‘Requiem for a Dream’ en regs ‘River Styx Ferries I-VII’. Foto: Elizabeth Miller-Vermeulen

Meghan Markle, die hertogin van Sussex, het in ’n openhartige onderhoud vertel dat sy ’n miskraam gehad het, en die uitwerking wat dit op haar en haar man, prins Harry, gehad het.

Nieu-Seeland het pas ’n wet uitgevaardig wat vroue op ’n rouperiode ná ’n miskraam geregtig maak. Dit is die eerste land wat so ’n wet ingestel het.

Die sluier van stilte oor miskrame en vroue se pogings om dit te verwerk, word deels in Lost Expectancies, ’n tentoonstellingin die AVA-galery in Kerkstraat, Kaapstad, gelig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,852.66
+0.5%
Silwer
23.96
-0.1%
Palladium
2,205.00
+2.7%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos