Kunsdagboek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skildery deur Dirkje Daling te sien by die Infinity-kunsgalery in Nieu-Bethesda.
’n Skildery deur Dirkje Daling te sien by die Infinity-kunsgalery in Nieu-Bethesda.

Dirkje Daling van Nieu-Bethesda bied ’n groepuitstalling aan van haar eie en verskeie ander kunstenaars se werk by die Infinity-kunsgalery, waarvan sy ook die eienaar is. Kontemporêre kuns deur Alpha Greeff, Joanne Reen, Stephanus du Toit en Daling en beeldhouwerk deur Frans Boekkooi kan van Maandag tot Saterdag van 09:00 tot 15:00 besigtig word. Skakel 082 614 5833 of besoek www.art­infinity.co.za vir inligting.

Claudi Kriel, Oos-Londen: Haar skilderye word gewoonlik geïnspireer deur daaglikse interaksies met die natuur en sy neem gereeld deur die loop van die dag foto’s van dinge wat haar interesseer. Besoek haar Facebook-blad en Instagram by @claudikriel om haar werk te besigtig. Bel Kriel by 082 545 9764 of stuur e-pos aan claudikriel@hotmail.com.

Gregg Price, Nieu-Bethesda: Die labirint by sy kunsgalery is omring met sy interessante beeldhoukuns. Bel Price by 083 258 3104, stuur e-pos aan greggc­price@gmail.com vir inligting, of besoek sy webtuiste of sy Facebook-blad by  om sy werk te besigtig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos