Kunsdagboek: Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skildery deur Lizma Schoeman.
’n Skildery deur Lizma Schoeman.

Lizma Schoeman, woon in Somerset-Oos. Haar solo-uitstalling Karoo Kaleidoscope kan nog die naweek by Artitude@Our Yard-galery in Graaff-Reinet besigtig word. Bel haar 060 525 7123 of stuur ’n e-pos aan Lizmaschoeman@yahoo.com

Bill Jones, Gqeberha: Jones verkies dit om op groot doeke te skilder. Jy kan hom skakel by 082 902 0185 as jy ’n afspraak wil maak om sy skilderye by sy huis te besigtig. Besoek ook sy Facebook-blad of Instagram om na sy werk te kyk.

Dolla Sapeta, woon in Gqeberha. Sy skildery Bhabha black sheep, is een van 16 kunswerke wat onlangs deur die Nelson Mandela Metropolitaanse Munisipaliteit vir die stad se private kunsversameling gekoop is. Skakel hom by 083 241 3887 of stuur ’n e-pos aan dollasapeta@gmail.com

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 16/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 61/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+0.6%
Rand - Pond
21.47
+0.4%
Rand - Euro
18.26
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,793.97
+0.5%
Silwer
22.96
+0.2%
Palladium
1,803.50
+0.2%
Platinum
958.75
-0.8%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,435
-0.3%
Alle aandele
69,840
-0.2%
Hulpbronne 10
65,443
-0.2%
Industriële 25
93,563
-0.4%
Finansiële 15
13,435
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos