Kunsdagboek: Oos-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keramiekkuns deur Bianca Whitehead en skilderye deur Bretten- Anne Moolman kan by die Art on Target-kunsskool in Gqeberha besigtig word.  Foto: Willemien green
Keramiekkuns deur Bianca Whitehead en skilderye deur Bretten- Anne Moolman kan by die Art on Target-kunsskool in Gqeberha besigtig word. Foto: Willemien green

ArtEC-galery, Birdstraat 36, Sentraal, Gqeberha: Die uitstalling Participate On Mixtape kan tot 9 November by die galery besigtig word. Stuur ’n e-pos aan Louise Lu¨ders by louiseluders­@­gmail.com, skakel die Art­EC-kunssentrum by 041 585 3641 of stuur ’n e-pos aan manager@artecpe.co.za vir inligting.

Art on Target-kunsskool, Targetkloof 2, Essexvale, Gqeberha: Die keramiekkunstenaar Bianca Whitehead en die skilder Bretten-Anne Moolman se gesamentlike uitstalling kan tot 3 November besigtig word. Skakel 041 373 3334 of 083 728 5295 of stuur ’n e-pos aan info@artwork.co.za of besoek www.artontarget.co.za vir meer inligting.

GFI-kunsgalery, Parklaan 30, Sentraal, Gqeberha: Out of the Blue, ’n groepuitstalling van tekstielkunswerke open Donderdag 27 Oktober om 18:00 aanlyn op die GFI-kunsgalery se webwerf en die kunswerke kan van 28 Oktober tot 24 November ook by die galery besigtig word. Kunswerke van die Keiskamma Art Project word deur die galery te koop aangebied. Skakel 041 586 3973 of, vir meer inligting, besoek die galery se webtuiste www.gfiartgallery.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos