‘Kunsliefhebbers, help om SA se kunswoonstelle in Parys te behou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kunstenaar in een van die Cité-woonstelle in Parys.  Foto: Cité Internationale
’n Kunstenaar in een van die Cité-woonstelle in Parys. Foto: Cité Internationale

’n Dringende pleidooi is aan kunsliefhebbers gerig om geld te skenk vir ’n skarefinansieringsfonds sodat drie kunswoonstelle in Parys vir Suid-Afrikaanse kunstenaars behoue kan bly.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Vereniging vir die Visuele Kunste (Sanava) het ’n versoek aan die publiek gerig om hom te help sodat Suid-Afrika se drie kunswoonstelle in die Cité Internationale des Arts in Parys, Frankryk, behou kan word.

Generasies van jong kunstenaars het hier verblyf in die kunswoonstelle van tot ses maande opgeneem, waar hulle dan sonder onderbreking kon skep en sonder die gejaag van ’n toeris die kuns- en kultuurskatte van Parys kon besoek. Verskeie lande besit woonstelle in die kompleks in die Marais-distrik, sowat 2 km van die Louvre-kunsmuseum.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 30/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.3%
Rand - Pond
21.56
-0.0%
Rand - Euro
18.31
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.6%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,793.87
+0.5%
Silwer
22.91
0.0%
Palladium
1,791.63
-0.5%
Platinum
957.03
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,556
-0.1%
Alle aandele
69,939
-0.1%
Hulpbronne 10
65,885
+0.5%
Industriële 25
93,586
-0.3%
Finansiële 15
13,378
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos