Kunstenaars gementor voor groot kompetisie

akkreditasie
Drie van dié wenners van Phatshoane Henney se New Breed-kunskompetisie in 2019 tree as mentors op vir voornemende deelnemers aan vanjaar se kompetisie. Hulle is Miné Kleynhans (naaslinks), Neo Theku (tweede van regs) en Kay Fourie (regs). Heel links is Bongani Tshabalala en agter Bokang Nkejane.  Foto: Argief
Drie van dié wenners van Phatshoane Henney se New Breed-kunskompetisie in 2019 tree as mentors op vir voornemende deelnemers aan vanjaar se kompetisie. Hulle is Miné Kleynhans (naaslinks), Neo Theku (tweede van regs) en Kay Fourie (regs). Heel links is Bongani Tshabalala en agter Bokang Nkejane. Foto: Argief

Dit is goed en wel om ’n kompetisie aan te bied, maar dit is veel beter om visuele kunstenaars met vaardighede en kennis toe te rus wat hulle op ’n loopbaanpad plaas.

Dit is presies wat die New Breed-kompetisie vanjaar bied.

’n Mentorskapprogram is ontwikkel wat voornemende deelnemers van vandeesmaand met tussenposes tot die kompetisie in September leiding sal gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.70
-0.3%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos